Client Reviews
"GnG Photography , dankie dat jy ons dag so spesiaal gemaak het, jy laat dinge net glad verloop.
Ons mooiste dag is vasgevang deur jou lens wat ons vir ewig sal he.
Ons was bevoorreg om jou as ons fotograaf te kon he.
Baie liefde Stephen en Tanya"

"Dit was n voorreg om saam met jou te kon fotos neem. Dankie dat jy hierdie dag saam ons gedeel het en dat jy die kosbare oomblikke met soveel passie vasgevang het. Dit was werklik n plesier gewees en ek sal jou n duisend keer oor aanbeveel" - Angelique & Hennie
"Baie dankie vir die stunning foto's sovêr, ons kan nie genoeg kry nie. Wowwww! 😍 Kry ek sommer nou butterflies van vooraf!"- Soretha & Liaan
"The photos are all stunning thank you so much 🙏🏻❤️" - Aaliyah & Yaseen
"The pictures look great!! Thank you!"- Monique & Dayle
"Aaaggg hierdie fotos spreek n duisend woorde. Ag Adele, pragtig xx" - Carmen & Justin
"From the moment we met you i knew you were the right photographer for us thank you so much you were absolutely amazing I'd recommend you to anyone and everyone. the photos came out beautiful 🤩" - Nikita & Lionel
"Baie dankie Adele!! Woorde kan nie beskryf hoe dankbaar ons is vir die pragtige fotos nie....Jy is die beste. Jy het ons dag soveel meer spesiaal gemaak. Uitstekende werk!!! Jy is n amazing mens met n amazing talent" - Chantelle & Terence
"Baie dankie Adele vir jou professionele diens en eerlikheid. Jy het gehelp om ons dag baie spesiaal te maak" - Belinda & Jacques
"From the moment we met Adele we knew she was the one for our wedding. She was the sweetest person anyone can meet. She was amazing in every way. How she accommodated our ideas and our dog Boss. She captured every moment perfectly" - Maree & Greg
"We had the most amazing experience with Adele. She made us feel comfortable and took the most amazing photos. Thank you for capturing our special day" - Samatha & Eugene

"Adele is n baie professionele fotograaf wat vriendelik is en n goeie diens lewer. Dit is n plesier om saam haar te werk"- Patricia
"Thanks Adel you where amazing, truly amazing you made our day so special and went above beyond" - Nyaradzo & Obakeng
"Wat n wonderlike persoon agter die lens!! Jou foto's is uit die boeke, Baie profesioneel en van die beste kwaliteit!!! Absoluut 5 "- Marlene
"Groot dankie aan GnG Photography vir ons pragtige foto's en al jou moeite Adele Grey jy het ons baie spesiaal laat voel" - Geralda & Freek
"You did great! We love your photos. Thank you for your kindness" - Natalie & Jonathan