"Baie dankie dat jy my/ons so gemaklik laat voel het, dankie vir jou tyd. Ek twyfel of ek n beter fotograaf as jy kon kry. Jou werk is ongelooflik, Baie dankie ek sal jou weer en weer aanbeveel!! Goeie mens, Goeie Hart, Beste fotograaf”
Search